Die jaar het goed begin vir atleet Arina Nicolaisen waar sy volgens haar Raza-punte gewen het in die 400m (T38) op ‘n byeenkoms in Doebaai.
Rumé Burger het die naweek saam met die atlete van die Hoër Meisieskool Oranje uitgeblink op die Curro Podium-atletiekbyeenkoms.