Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Free State star trio included in SA World Relays Squad
Three Free State athletes have been included in the South African track and field team to compete at this year’s World Athletics Relays.
-
Rumé verbeter nóg ‘n SA-rekord
Die uitblinker-atleet van die Hoër Meisieskool Oranje het Vrydag 6 Februarie nog ‘n Suid-Afrikaanse rekord verbeter.
-
Junior pluimbalspeler wys potensiaal
Aiden Dednam het op die Junior Ope Pluimbaltoernooi in Alberton gerieflik die junior titel gewen. Die 14-jarige toon baie potensiaal.
-
Topspelers sluip hul pluimbal in die buiteland
Twee van die Vrystaat se top-pluimbalspelers het die afgelope maand in Europa gaan oefen in voorbereiding op toernooie.
-
Eerste Gariep Ope ‘n reuse-sukses
Swemmers wat hulle voorberei vir die Midmarmyl wat op 7 en 8 Februarie in KwaZulu-Natal plaasvind kon voorbery deur die Gariep Ope te swem.
-
JF-krieketspeler laat rekord spat met 192 lopies in wedstryd
‘n Krieketspeler van die Hoërskool Jim Fouché het ‘n allemintige 192 lopies aangeteken in ‘n wedstryd teen Welkom-Gimnasium.
-
Sharks maul Stormers 30-19 to end Cape Town hoodoo
Hollywoodbets Sharks defeat DHL Stormers 30-19 in Cape Town, ending the hosts’ unbeaten URC run with a dominant four-try bonus-point performance.










