Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Bloemfontein-blits wen senior wedloop
Rumé Burger, 17, van die Hoër Meisieskool Oranje, het op 26 April by die Suid-Afrikaanse senior atletiekkampioenskaps-byeenkoms goud in die 200m gewen, met ‘n tyd van 23.49. Sy het ook…
-
Kampioen het nou kort duskant ‘n dosyn goue SA medaljes
Bloemfontein se blinde rolbalkampioen, Michiel Kruger (80), het goud verwerf by die Suid-Afrikaanse kampioenskap vir gestremdes. Hy het in enkelspel gewen en saam met Tracy Smith in die parespel. Kruger…
-
Bfn-skool in die kol met nuwe boogskietbaan
‘n Nuwe boogskietbaan is vandeesmaand met ‘n kompetisie by die Martie du Plessis-skool geopen.
-
Atlete haal hoë eer nasionaal
Bloemfonteinse atlete het die Suid-Afrikaanse tweekamp-kampioenskap in Oudtshoorn uitstekend presteer. Die Hoërskool Sentraal se span het ‘n silwer medalje verwerf, met Philip le Roux wat goud en die junior victor…
-
JF en Fichardtpark se spannende derby
Die derby tussen die Hoërskool Jim Fouché (JF) en Hoërskool Fichardtpark het van 10 tot 12 April plaasgevind, met JF wat in rugby, hokkie en netbal sukses behaal het.
-
Atlete verbeter talle rekords op nasionale spele vir mense met gestremdhede
Bloemfonteinse atlete het van 28 Maart tot 1 April aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskap vir Mense met Gestremdhede deelgeneem. Atlete van die Martie du Plessis-skool het verskeie Suid-Afrikaanse rekords verbeter…
-
Hengelkompetisie by Bloemhofdam uitgestel tot September
Weens oorspoelde hengeloewers is die 24ste jaarlikse Bloemhofdam Bonanza wat eersdaags sou plaasvind na September uitgestel.
-
Seniors wys hul slag op Bloem se gholfbane
Die Vrystaatse senior gholfspelers het uitgeblink op die senior-gholfvereniging van Suid-Afrika se nasionale toernooi wat van 31 Maart tot 3 April in Bloemfontein beslis is.
-
Nóg ‘n paar Dednam-boeties baas op Suid-Afrika se pluimbalbane
Aiden, seun van Chris Dednam wat die rekord hou vir die meeste Suid-Afrikaanse pluimbaltitels en ook aan twee Olimpiese Speles deelgeneem het, het met al die individuele titels op die…
-
Donna speel in internasionale Billie Jean King-toernooi
Donna le Roux en die Claassens-duo van die Hoër Meisieskool Oranje hou Bloemfontein se naam hoog in tennis.










