Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Grey tops in hokkietoernooi in Bloemfontein; Saints wen laerskole
Grey-kollege se o.18-hokkiespan het koning gekraai in die Gushkie Topskolehokkietoernooi wat die naweek by dié skool aangebied is.
-
Derde ronde van Carling Curriebeker beloof opwindende aksie
Die derde ronde van die Carling Curriebeker Premier Divisie skop Vrydag in Kimberley af wanneer Griquas en Westelike Provinsie die stryd aansê. Die tuispan is vasbeslote om voort te bou…
-
Sportsmen from Saints hitting the sporting stage all over
St Andrew’s School in Bloemfontein excels in multiple sports, competing nationally in soccer, hockey, squash, rugby, and athletics this weekend.
-
Topskole in aksie in hokkietoernooi in Bloemfontein
Topskole van oor die land heen neem deel aan die Fairtree Super 12 -hokkietoernooi by die Hoër Meisieskool Oranje.
-
Wêreldgehalte-talent geslyp om nog rekords te verbeter
Elizna Pretorius (née Naude), ‘n wêreldkampioen in diskus, slyp nou die volgende geslag atlete in dié atletiekitem.
-
Bloemfonteinse skole speel gasheer vir laaste deel van Wesgrow-reeks
Die drie Bloemfonteinse skole wat deel was van die Wesgrow Senstrale Skole Sportreeks het dié reeks op ‘n hoogtepunt afgesluit op hul tuisvelde.
-
Sportspanne reis na Bloemfontein vir Wesgrow-reeks
Die laaste ronde van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks vind op Saterdag 2 Augustus plaas. Dit is die einde van ‘n reeks waaraan agt skole in die Vrystaat en Noord-Kaap…
-
Cheetahs tackle Boland in first Currie Cup match of season
After all the excitement of the Springbok wins the last couple of weeks, the local tournament that rugby fans are waiting for, is finally here. The first round of the…
-
FS runners invited to compete for their clubs at competition
Runners of clubs from across the Free State are invited to take part in the Inter-Club Competition on Saturday, 16 August. The Running Edge presents its third annual 10km Inter-Club…
-
Bloemfonteiners kampioene in aflosnommers op Hyrox in Kaapstad
BLOEMFONTEIN. ‘n Hele paar Bloemfonteiners het uitgeblink in Hyrox Kaapstad wat op 19 en 20 Julie in die Kaapstadse-konferensiesentrum aangebied is.Dit was vanjaar die derde keer dat dié sportgeleentheid aangebied…










