Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
DA in Mangaung eis optrede ná OG-verslag
DA-raadslid Dirk Kotzé sê die nuutste ouditverslag lê nie bloot swakhede bloot nie, maar is ‘n kroniek van regering se minagting van aanspreeklikheid.
-
VIDEO: Petroljoggie van Bloem wys sy talent met kletsrym
‘n Petroljoggie van Bloemfontein het met sy kletsrymery ‘n tweede plek verower in ‘n bedryfskompetisie. Hy maak graag vir klante ‘n liedjie op die plek op.
-
Rolspelers neem regstappe om reuse-impak van bek-en-klouseer te stuit
Landbouorganisasies soos Vrystaat Landbou neem nou regstappe om dringende optrede te eis om bek-en-klouseer wat rampafmetings aanneem, te stuit.
-
Musiekfees by Be Human gaan rock
Die BeVonk!-musiekfees bring ook Zaan Sonnekus, Sunset Sweatshop, asook Francois van Coke en die Gevaar, na die verhoog.
-
Nike borg Bloemfonteinse skitter-atleet
‘n Matriekleerling van die Hoër Meisiskool Oranje het pas die jongste Suid-Afrikaanse atleet geword om ‘n professionele kontrak by Nike te kry.
-
Hittegolf laat binnelanders rooi sien; hoë temperature vir hele week voorspel
Hoë dag- en nagtemperature word vir die duur van die week oor ‘n groot deel van die land voorspel.










