Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Wie hou ‘n oog oor Bloemfontein se jaagduiwels?
Motorongelukke in Bloemfontein wat in sommige gevalle tot lewensverlies lei, sou verhoed kon word as bestuurders by padreëls hou.
-
Oorlogsmuseum se strewe na uitnemendheid raakgesien
Die Oorlogsmuseum van die Boerepublieke in Bloemfontein het ‘n nominasie ontvang as een van die top-museum in die land en spog weer met ‘n PMR Africa-eerbewys.
-
AfriForum dien klagte in teen Mangaung se stadsbestuurder oor stortingsterreine
Klagte is ingedien teen die Mangaung-metro se stadsbestuurder weens stortingsterreine wat nie aan wetgewing voldoen nie.
-
Een in hof ná transitorooftog op N8 by Bloemfontein
Een verdagte is in hegtenis geneem in verband met die transitorooftog op die N8 tussen Bloemfontein en Botshabelo op Dinsdag 2 September.
-
Lente in Bloemfontein met beweging begroet
Die doel van die Secret Sunrise-geleentheid is om vreugde te bring en stres te ontlaai deur middel van musiek, beweging en bewustelikheid.
-
Jonges toor met plastiek
Gaan loer gerus na die kreatiewe kunswerke wat leerlinge gemaak het vir die Nasionale Museum se Vrystaatse jong kunstenaar-eerbewyse.
-
Sien “bloedmaan” Sondag hier deur ‘n teleskoop
Bloemfonteiners kan hopelik Sondag die “bloedmaan” van nader besigtig wanneer die aarde tussen die maan en die son inskuif.
-
Tagtigjarige man van Kroonstad in hegtenis ná skokontdekking op plaas
Polisie maak deurbraak in saak waar ontbinde lyk op plaas buite Kroonstad gevind is .
-
Lyk op plaas gevind: Woede vlam op voor dokterspraktyk
‘n Protes-askie voor ‘n dokterspraktyk in Kroonstad, het Maandagoggend groot opslae in die dorp veroorsaak. Lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het op Maandag 1 September by dr. Koos Troskie,…
-
Rowers slaan toe op transito-voertuig op N8 by Bloemfontein
Die Valke ondersoek ‘n transito-rooftog wat Dinsdag 2 September op die N8 tussen Botchabelo en Bloemfontein plaasgevind het.









