Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Vier musikante vier halfeeu saam in vertoning wat Afrikaanse eeu in musiek eer
Gian Groen, Schalk Joubert, Abel Kraamsaal en Neil Sandilands het byeengekom as Die Vyftigers wat 18 September by die Aasvoëlklub optree.
-
Maretha Maartens skryf toneel oor Lewis se reis van ateïsme na bekering
Maretha Maartens het ‘n splinternuwe toneelstuk geskryf wat handel oor die skrywer van the Chronicles of Narnia se reis van ateïsme tot geloof in God.
-
Sirkel bepleit vir veiliger Wilcocksweg
Inwoners van Wilcocksweg in Bloemfontein vra dat die Mangaung-metro ‘n verkeersirkel te bou om talle ongelukke hier te help verhoed.
-
Reën vir vandag en Woensdag voorspel
Die Suid-Afrikaanse weerburo voorspel ‘n goeie kans vir donderweer vir Dinsdag 9 September wat van Woensdag af sal begin opklaar.
-
Tweejarige verdrink in swembad in Bainsvlei
‘n Tweejarige meisie van Bainsvlei het Donderdag in ‘n swembad in Bainsvlei verdrink.









