Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bloemhof Makietie: Groot feestelikheid eersdaags in Kwêla Dorp van die Jaar
Op 1 November vind die Bloemhof Makietie plaas ná die dorp as Kwêla Dorp van die Jaar vir 2025 gekroon is. ‘n Opwindende feesprogram wag vir besoekers.
-
Rande só omgesit in kosbare hulp
Aansoeke vir hulp uit die Kersfonds word ingewag en moet voor 28 November gedoen word. Lees hier hoe dit werk.
-
Kankeroorwinnaars | Radiografis se verstommende moed omskep haar dubbele stryd in bevryding
“Ek het gevoel: Hierdie is my plek. Dit was lekker om met pasiënte te werk, en ek het geweet die Here het my daar geplaas om ander te help.”
-
Vrystaatse sportsterre vereer
Vrystaatse sportluie oor ‘n wye verskeidenheid dissiplines is Donderdag vereer tydens die Universiteit van die Vrystaat en Novus Media se Sportster van die Jaar-geselligheid.
-
Bewustheid oor kinderkanker in die kollig
‘n Geselligheid Hats on for hope is aangebied om geld in te samel vir CHOC en om bewustheid te skep rondom kinderkanker.
-
Wenkunswerke laat die oë glinster
Die wenners van die ATKV Gemeenskapsteater en die Pasteur-ooghospitaal se kunskompetisie is onlangs aangekondig.
-
Teater in ervare hande gelaat
Terwyl Xander Steyn volgende jaar sy kundigheid gaan uitbrei, gaan twee ervare kunstenaars die fort hou by The Rabbit Studio.
-
Gemeenskap verwelkom nuwe polisiekantoor in Bloemfontein
‘n Nuwe polisiekantoor is vandeesweek in Bloemfontein geopen om te help om misdaad in Bloemspruit te takel.
-
Versnit uit Bloemfontein onder top-wyn in SA
Bloemfonteiners het tweede gekom in ‘n nasionale wynversnit-kompetisie.










