NOG FOTO’S: Gr. 1’s van 2026 deel foto’s van hul eerste dag agter die skoolbanke

,
Anri Nel en Henco Wilkinson is in gr.1 aan die Primêre Skool Jim Fouché.
Anri Nel en Henco Wilkinson by die Primêre Skool Jim Fouché, wat al maats is sedert hulle in doeke was.

Talle gr.1-leerders het op Woensdag 14 Januarie, meestal met groot glimlagte, in hul skoolklere agter die banke ingeskuif. Die meisies se hare netjies vasgebind en die seuns se skoene blink.
Ouers het die geleentheid om foto’s van hul gr. 1-leerders in hul nuwe skoolklere vir BloemNuus te stuur na inge.strydom@novusmedia.co.za vir publikasie op dié webwerf.

Ethan Fourie van die Laerskool Fichardtpark.
Luke Conradie van Tjokkies.
Ava Booysen van die Primêre Meisieskool Oranje.
Anri Nel van die Primêre Skool Jim Fouché.
Anri Nel van die Primêre Skool Jim Fouché.
Louwrens Badenhorst van die Willem Postma Primere Skool.
Louwrens Badenhorst van die Willem Postma Primere Skool.
Lexi Boucher van die Primêre Skool Willem Postma.
Lexi Boucher van die Primêre Skool Willem Postma.
Albert Grobler van Tjokkies.
Albert Grobler van Tjokkies.
Luhan Hattingh van die Fichardtpark Primere Skool.
Luhan Hattingh van die Fichardtpark Primere Skool.
Chrizelle Grobler van die Martie du Plessis Skool.
Chrizelle Grobler van die Martie du Plessis Skool.
Mienke du Pisanie en CR Kotze, twee beste maatjies, van Tjokkies.
Mienke du Pisanie en CR Kotze, twee beste maatjies, van Tjokkies.
George Smith van die Willem Postma Primêre Skool.
George Smith van die Willem Postma Primêre Skool.
Eli Coetzee van die CF Visser Primêre Skool in Bloemfontein.
Eli Coetzee van die CF Visser Primêre Skool in Bloemfontein.
Quindee Cronje van die Willem Postma Primêre Skool.
Quindee Cronje van die Willem Postma Primêre Skool.
Elizabeth Du Preez (gr. 1) en Rose Du Preez (gr. 4) van Eunice Primary School.
Elizabeth Du Preez (gr. 1) en Rose Du Preez (gr. 4) van Eunice Primary School.
Ivaniah Dyssel van Laerskool Brebner.
Ivaniah Dyssel van Laerskool Brebner.
Ethan Fourie van die Laerskool Fichardtpark.
Ethan Fourie van die Laerskool Fichardtpark.
Milané van Rhyn van die Primêre Skool Jim Fouché.
Milané van Rhyn van die Primêre Skool Jim Fouché.
Zandri Joubert van die Primêre Skool Jim Fouché.
Zandri Joubert van die Primêre Skool Jim Fouché.

Sien nog foto’s hier: https://novanews.co.za/bloemnuus/gr-1s-deel-fotos-van-hul-eerste-dag-van-skool/ en https://novanews.co.za/bloemnuus/kyk-gr-1s-van-2026-deel-fotos-van-hul-eerste-skooldag/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article