Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Verklaar ‘oorlog’ op die rolbalbaan
Op die baan is dit oorlog, maar langs die rolbaan is daar ’n heerlike kameraadskaplikheid.
-
Roetes afgesper nadat gaslekkasie ontstaan
Memoriumweg was op Woensdagoggend 9 Oktober tydelik gesluit weens ’n ernstige gaslekkasie by die Bloemfontein-krematorium.
-
Ma en verdagtes se borgtogaansoek ná grusame kindermishandeling in Bloemfontein uitgestel
Die borgtogaansoek van ‘n ma en drie ander verdagtes van Bloemfontein, wat aangekla word van aanranding en poging tot moord is vandag vir die tweede keer uitgestel. Dit volg op die ernstige beserings wat ‘n tweejarige seuntjie opgedoen het, wat…
-
Hemelse kuiertjie: Maan en Antares se samekoms vanaand
Aardbewoners kan vanaand ’n “hemelse kuiertjie” beleef wanneer dit gaan voorkom of die maan en die ster Antares langs mekaar verskyn. Die helder rooi Antares en die sekelmaan sal vanaand om 18:48 so naby aan mekaar verbybeweeg, dat dit sal…
-
Profession fit and limber in ripe old age
The physiotherapy profession in South African is celebrating its 100th year.
-
Illness’ stigma allayed
A seminar with the aim of fostering a culture of openness and understanding of mental health issues will be held in Bloemfontein next week.
-
Bloemfontein prepares to send loud and clear message with silent walk
Human trafficking and slavery in the 21st century is not a danger encountered only in faraway cities. It is here in our city, and in towns and cities accross the country.
-
Regshulp ingeroep
Die DA-koukus in die Mangaung-metro gaan ’n regsmening inwin ná ’n besluit op die raadsvergadering wat die metro toestemming gee om sonder behoorlike prosesse ontwikkeling van laekostebehuising in die metro toe te laat.
-
Familiefees wil oud, jonk nader trek
’n Hele paar ywerige jongmense van Bloemfontein gaan hul storie-enjins uitstal op vanjaar se Bloem-Familietrekkerfees, waar oud en jonk alles wat raas en stoom gaan waardeer.
-
Kovsies mik na 5de Varsity-titel
Dit is die Vrystaat teen Johannesburg in die eindstryd van die opwindende Varsity-netbalreeks, wat op Maandag 7 Oktober in Bloemfontein beslis word.







