Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ontdek die ryk smake van skaapvleis op die unieke fees op De Oude Kraal
Daar wag ’n ware ontdekkingsreis op liefhebbers van skaapvleis by die Skaap-en-bierfees op De Oude Kraal op 26 Oktober. Marie Lombard en haar span bied feesgangers die geleentheid om te proe aan die vleis van 10 verskillende skaaprasse wat oor…
-
Bloemfontein’s Emily Dangwa to launch album with soulful performance
The soulful and pure sounds of Bloemfontein singer-songwriter Emily Dangwa (37) will fill the air at the launch of her album Courage through Fear on Sunday.
-
Eerbetoon aan ‘n vroulike pionier van Afrikaanse digkuns
’n Huldigingsgeleentheid vir een van die vroulike pioniers van die Afrikaanse digkuns, Olga Kirch, vind volgende week in Bloemfontein plaas.
-
Brightest acclaimed
An initiative that is set to advance the three-stream model of empowering learners with future-ready skills, developed by the Department of Basic Education, was recently held in Roodepoort, Gauteng.
-
Politiek, sterre bekyk op afsluiting
Die hoofekonoom van die Efficient-groep, Dawie Roodt, gesels op Maandag 21 Oktober om 18:00 op uitnodiging van die Werkgemeenskap Vrystaat van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns oor hoe Suid-Afrika se landskap ná vanjaar se nasionale
-
Blindelingse gesmul help vereniging se beursie vul
’n Geldinsameling vir die Vereniging vir Blindes Vrystaat het nie net die rande laat inrol met ’n veiling nie – almal op die geselligheid kon iets daarvan ervaar om die lewe sonder sig te pak.
-
Alleged corruption probed
The serious allegations of corruption concerning a contractor and the Free State premier, Maqueen Letsoha-Mathae, will be handed over to the Directorate for Priority Crime Investigation (Hawks) in the province.
-
Jarelange rekords spat
’n Leerling aan die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) is op 5 Oktober op Grey-kollege en OMS se atletiekbyeenkoms as die beste senior baanatleet aangewys.
-
Kinders hoef nie te ly, aanmelding kan anoniem wees
Terwyl mense weer vanoggend ’n optog na die Bloemfonteinse landdroshof gehou het om te betoog waar ’n ma en drie ander verdagtes om borgtog sou aansoek doen ná die erge aanranding van ’n tweejarige seuntjie en sy sibbe, word mense…
-
Fire destroys 12 rooms at Kopano Nokeng Lodge, no injuries reported
Nobody was hurt when a fire destroyed 12 rooms at the Kopano Nokeng Country Lodge and Conference Centre outside Bloemfontein yesterday.









