Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Illicit cigarettes worth an estimated R1,9 m confiscated in Bloemfontein
A tactical response team of the Parkweg SAPS reacted to information about a warehouse used to store illicit cigarettes and arrested a 41-year-old foreign national in the Bloemfontein CBD.
-
Kinders, staan nader – Leon die skapie is in lewende lywe hiér
’n Skapie wat sommer vinnig diep in kinders se hart gaan kruip, kuier op Saterdag 16 November by die Geloofsentrum Universitas in Bloemfontein.
-
Grey, Oranje wen gesogte tennis-titels
Twee Bloemfonteinse skoolspanne het uitgeblink deur die jaarlikse Gerrie Berner-tennistoernooi in die Paarl die naweek te wen.
-
#WeesDieVerskilfees bied weer wye vermaak
’n Fees van musiek, ’n prettige skattejag met ’n R2 000-kontantprys vir die wenner, is van die opwinding waarna besoekers aan vanjaar se #WeesDieVerskilfees op Saterdag 2 November by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein kan uitsien.
-
-
Pretdag ten bate van sorgsentrum gehou
Mooihawe van die Vrystaat-bejaardesorgsentrum bied op Saterdag 2 November van 09:30 tot 12:00 ’n geldinsamelingsgeleentheid en pretdag aan.
-
-
Van Suid-Afrika se bestes uit Bloemfontein
Twee Bloemfonteiners is die naweek gekroon as die beste in hul afdeling op Tennis Suid-Afrika (TSA) se junior meesterskampioenskapsbyeenkoms wat op Sondag 20 Oktober in Pretoria ten einde geloop het.
-
-
Lekkerte wag by Carols
Pas terug van ’n suksesvolle toer deur die Verenigde Koninkryk, kan Bloemfonteiners uitsien na ’n Kersvertoning deur die internasionaal bekende Drakensbergseunskoor by Carols with the Stars op Vrydag 1 November by die Laerskool Willem Postma.









