Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vroue kan saamkuier
Die akteur Hykie Berg, wie se boek Geroep vir meer: Om suksesvol te lewe pas verskyn het, is die gasspreker op OVK se LiefPlatteland-vrouedag, wat op Saterdag 2 November in Bloemfontein aangebied word.
-
Songbird touring home
South African singer-songwriter Luna Paige is billed to perform live in the Free State capital of Bloemfontein as part of her nationwide tour, dubbed Coming Home.
-
Twee verdagtes vandag in hof ná dood van honde, diefstal van motorfietse
Twee verdagtes is aangekeer nadat motorfietse by huise in Wilgehof, Gardeniapark en Universitas gesteel en honde vergiftig is.
-
Verdagtes in motordiefstalsaak en hondevergiftigings verskyn weer Donderdag in Bloemfontein-hof
Die twee verdagtes wat gister in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn het op verskillende klagte nadat honde vergiftig is en motorfietse in die stad gesteel is, sal weer op 7 November in die hof verskyn om aansoek om borgtog te doen.
-
Bloemfontein gears up for the 15th annual daredevil run: Men unite for prostate and testicular cancer awareness
Tomorrow several streets of Bloemfontein will be filled with men taking part in the Hollard Daredevil Run in support of prostate and testicular cancer awareness.
-
Skerp skut-oë wen groot
In een van die eerste gevalle dat ’n sportfederasie en ’n kultuurvereniging hande vat om ’n sport te bewaar, is die nasionale kettieskietkampioenskapsbyeen-koms op Saterdag 26 Oktober in Bloemfontein aangebied.
-
-
Beethoven span kroon op halfeeuviering
Die Vrystaatse Simfonieorkes (FSSO) kon kwalik ’n beter afsluitingswerk vir sy jaarlange halfeeuviering gekies het as Beethoven se Simfonie nr. 9.
-
Kom luister, sing saam
Kom geniet Bloemfontein se somerweer met ’n piekniek en luister na die wonderlike klanke van die Drakensberg-seunskoor Vrydagaand 1 November by Carols with the Stars.
-
Vrystaters wys hulle het murg in hul pype
Die Vrystaat het geen gelyke wanneer dit by sy pluimbalspelers se prestasies kom nie.










