Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kunswerke ’n trekpleister by dokter
’n Dokterspraktyk by College Square het nie net die afgelope drie jaar ’n goeie bydrae tot Engo se jeugsorgsentrums gelewer nie, maar kikker met mure vol kunswerke ook pasiënte se dag op. Yvette Pretorius, praktyk-bestuurder van die EXP Mediese Sent
-
Strawwe kompetisie ’n sukses
Die naglug rondom die Bloemfontein Skietsentrum het Saterdag 19 Oktober weergalm met hael- en jaggeweer-skote.
-
Dié wat positief wil ontwikkel genooi om werksessie by te woon
Bespreek jou plek vir vanjaar se Global Leadership Summit (GLS24) op Vrydag 8 November van 08:00 tot 16:00 in Bloemfontein.
-
Nuus nou tuis by Novus
Die transaksie tussen Media24 en Novus Holdings is aan die gang nadat die Kompetisiekommissie op Woendag 30 Oktober sy goedkeuring gegee het.
-
Plaaslike helde van taal en kultuur erken
Vyf veelsydige Bloemfonteiners is verlede week vereer vir werk wat hulle op verskillende terreine doen om die Afrikaanse kultuur te bevorder.
-
Inwoners van Mangaung in die duister oor watermeter-opgraderings
Inwoners van oor die stad heen is die hele naweek al in die duister oor die opgradering van voorafbetaalde watermeters.
-
Ja, jy sien reg, dit is die skoolhoof op die dak
Waarom sit die skoolhoof op die dak? Omdat die leerlinge van die Laerskool Willem Postma kán spel.
-
Thousands unite in purple to raise awareness for cancer detection
The annual Hollard Daredevil Run shone a purple light on early detection of cancer today.
-
Bloemfonteinse uitgewer kry internasionale aandag deur Bob Dylan
Een boodskap op die sosialemedia-platform X het ’n Bloemfonteinse uitgeweronderneming se naam binne dae internasionaal bekend gemaak.
-
Mangaung Metro faces prepaid water meter chaos, leaving residents in crisis
In stead of the 19 prepaid water meters that was supposed to be rolled over to the new vending system on Saturday in the Mangaung Metro, an error resulted in a massive 45 000 prepaid meters being rolled over.









