Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Samewerking beperk skade
Danksy brandbestryders is ’n ramp voorkom nadat die grasdak van ’n bekende kuierplek in Bloemfontein aan die brand geslaan het.
-
Vrystaatse Wetgewer kanselleer sitting weens gebrekkige organisering
’n Sitting van die Vrystaatse Wetgewer kon Dinsdag nie voortgaan nie, omdat die ampstaf nie uit die kluis gehaal kon word nie.
-
Help restores dignity
The Jean Webber House for people with disabilities has been blessed with a donation of adult diapers.
-
Atlete kan regstaan
Groot nuus vir Vrystaatse atlete is dat die Mimosa Mall-marathon, wat op 1 Maart in Bloemfontein aangebied word, ’n Comrades- kwalifiserende wedloop sal wees.
-
Bewusmaking groot pret
Inwoners van die Fichardtpark-aftreeoord het in Oktober en November deelgeneem aan aktiwiteite wat tot bewusmaking van kanker bydra.
-
Nuwe wiele wag op nuwe eienaar
Vyf finaliste is aangekondig wat vanaand, 5 Desember, elkeen ’n beurt gaan kry om ’n splinternuwe Renault Kwid Life ter waarde van R196 999 oop te sluit, met een wenner wat die nuwe eienaar van dié motor gaan wees.
-
Bloemfontein hosts moving holiday performance of Handel’s ‘Messiah’
Two shows of the Christmas-focused oratorio Messiah by George Frideric Handel, will be performed in Bloemfontein this weekend.
-
Interactiveness of Braille reimposed
Not all blind people can read Braille anymore, but for those who are still proficient, a whole world opens with artist Willem Boshoff’s Blind Alphabet installation.
-
Sporting efforts pay off
Ten athletes are making history as the first learners of the St Michael’s School for Girls to compete in the Athletics South Africa Sub-Youth National Championships in Bloemfontein this coming weekend.
-
Students show skill in tournament
A total of 127 students of the University of the Free State (UFS) are taking part in seven sporting codes of the University Sport South Africa (USSA) summer tournament until Friday, 6 Desember.







