Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Swemmers ryg medaljes in
Talle swemmers het uitgeblink op vanjaar se Vrystaat-kampioenskapsbyeenkoms wat van 4 tot 7 Desember by die Stadion-swembad in Bloemfontein aangebied is.
-
Lewer ruim skenking op met deelname
Die BON Hotel Bloemfontein het onlangs sy jaarlikse gholfdag ten bate van liefdadigheid aangebied.
-
Behoeftige kinders in die Vrystaat kry só ’n hupstoot vir graad 1
Vrywilligers en personeel van Solidariteit Helpende Hand het op 7 Desember by die Laerskool Dr. C.F. Visser 221 tassies gepak.
-
Sportklub kry ’n nuwe baadjie
’n Groep ondernemings en gemeenskapslede het hande gevat om die munisipale Fichardtpark-sportklub te vernuwe en mooi te maak vir almal wat daar kom.
-
Bloemfonteiners beleef ernstige watertekorte, DA eis nasionale ondersoek
Die Mangaung-metro betree soos talle ander dorpe oor Suid-Afrika heen nog ’n week met ’n ernstige watertekort.
-
Boy (3) recovering after rescue from borehole near Bloemfontein
The toddler that was rescued from an abandoned borehole in Bainsvlei, Bloemfontein, this weekend is in a critical but stable condition, receiving treatment in the Pelonomi Academic Hospital.
-
Watertekorte knel te midde van snikhete weer
Met temperature in Bloemfontein wat die afgelope paar dae aan 40 °C geraak het, bly die watersituasie in die stad beroerd met talle inwoners wat al weke lank met min of by tye geen water in dié hitte sit.
-
Fikses toon hul staal
’n Hele paar entoesiastiese en fikse Bloemfonteiners het vanjaar op 17 November die uitdagende Ironman 70.3-uitdaging in Mosselbaai aangedurf.
-
Kom geniet vakansie-uitstalling oor vervoer in Bloemfontein
’n Oulike uitstalling van voertuie, van ’n 1953 Buick Roadmaster-modelmotor tot ’n oorspronklike kakebeenwa wat deur die Voortrekkers gebruik is, is hierdie vakansie te sien by die Nasionale Museum se Eerste Raadsaal en Waenhuis-museum as deel van ’n
-
Afrikaans 100 vier mylpaal met ’n eeufees oor die hele land heen
Afrikaans is die geur van moerkoffie en varsgebakte melktert, die naghemel in die Karoo of die golwe van Bloubergstrand.









