Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vrae val op Mangaung-metro se dowe ore
Dit is nie net die publiek wat hande in die hare sit omdat hulle min tot geen kommunikasie vanaf die Mangaung-metro kry nie.
-
Skielike afsterwe van Human Auto se Jacques ruk gemeenskap aan die hart
’n Ware legende in die Vrystaat, Jacques Strydom – ’n man van visie, passie en onuitputlike toewyding – is in die vroeë oggendure op 54-jarige ouderdom oorlede, vermoedelik aan ‘n hartaanval. Ten tyde van sy afsterwe was hy in Victoria-Wes…
-
Moedige vegter het ’n sterk wil
Ondanks verkoue wat haar effens olik laat voel, gaan dit goed met Janique Venter (7) wat verlede week ’n groot operasie ondergaan het in ’n hospitaal in Memphis, Tennessee, waar ’n gewas uit haar nek gesny is.
-
Brande kan verhoed word
Ondanks die drie brandbestrydingstenks wat by hul hoewe in Vleistraat, Hope Valley, net buite Bloemfontein gestaan het, is groot skade aangerig tydens ’n brand op 12 Desember.
-
Metro in a grim scenario
The financial problems of the Mangaung Metro and its inability to fulfill its duties are growing year on year, despite senior officials being appointed in key positions.
-
Model buffs meet
The Bloemfontein Society of Model Engineers (BSME) will present an informal information session for anyone interested in model engineering and the inner workings of this social group.
-
Tradition fuels squash
The St Andrew’s School will be hosting its Invitational Squash Festival from Friday, 7 February, until Sunday.
-
Kleuters kan nou knip, plak
Lede van die Orangia-rolbalklub het ’n groot hoeveelheid skryfbehoeftes ingesamel en op Woensdag 29 Januarie aan die ABBA-kleuterskool in Heidedal oorhandig.
-
Skink ’n koppie vol vreugde op tweede Rooibos-karnaval
Skink ’n koppie vol vreugde op tweede Rooibos-karnaval
-
Sanger woeker met sy talent
’n Oudleerling van Grey-kollege het begin om sy stempel af te druk op die musiekbedryf, en droom groot oor die toekoms.







