Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Versamelware op veiling
Pragtige meubels, besonderse skilderye en kosbare ornamente is onder die voorraad wat op Vrydag 7 Maart op die Bloemfonteinse skouterrein ten bate van die Kersfonds onder die hamer gaan kom.
-
Valuable lesson a stone’s throw away
The National Museum in Bloemfontein is continuing to reach out to communities, bringing the museum to residents’ doorsteps. One of the ways this is achieved, is through the Mobile Museum, a unique truck-based exhibition.
-
-
Class of yesteryear gives back
The 2004 matric class of the Heatherdale Comprehensive School in Heidedal, Bloemfontein, has amplified the spirit of the principle “charity begins at home.”.
-
Happie tert hier ’n mm-moet
As jy nog nie weet waar jy vandag op Nasionale Melktertdag ’n stukkie melktert gaan eet nie, dan kan jy ’n draai gaan maak by Hartland Kombuis en Tuin in Bainsvlei.
-
Siesta opgeknap vir pasiënte se gemak
Die droom om ’n opleidingsentrum vir palliatiewe sorg by die Bloemfontein Hospice te vestig en om die hospies tverder uit te brei, word waar.
-
Topskole in metro vereer
Die beste onderwysers en skole in die Mangaung-metro is tydens ’n geselligheid van die Vrystaatse departement onderwys aangewys.
-
Shimlas en Ixias skitter tuis
Die twee Bloemfonteinse spanne wat deel is van vanjaar se Varsitybeker, het albei Maandag 24 Februarie geseëvier in die tweede ronde van die reeks.
-
Learning kicked into higher gear at 50
To keep on learning is not only good for your well-being – it is indeed a way to expand your horizons.
-
Solo-werke deel van dié Mozart-konsert
Die Rhapsody-orkes gaan die gehoor meevoer met die musiek van Mozart in dié orkes se eerste konsert van die jaar.










