Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Laaste kans vir inskryf
Tyd raak min om jou in te skryf vir die Mimosa Mall Marathon wat op Saterdag 1 Maart in Bloemfontein aangebied word.
-
Immense strength forged in fire
A breast cancer survivor in Bloemfontein, Vanessa Pijoos, is using her story to inspire hope and the importance of education about cancer.
-
Time running out
Beneficiaries who need to transition from the gold South African Social Security Agency (Sassa) card to the black Postbank card have until 20 March to do so.
-
Praat ’n hond uit ’n bos op die kassie
’n Hele paar Bloemfonteinertjies is deel van die vierde seisoen van die prettige kykNET-program Kyk wie praat
-
Kyk wie is op tv
As jy gedink het daar is verlede week ’n bekende gesiggie op kykNET se vierde seisoen van Kyk Wie Praat, dan is jy reg.
-
Geselligheid gee hupstoot vir behoeftige kinders in Bloemfontein
’n Geselligheid wat op Donderdag 20 Februarie ten bate van die welsynsorganisasie Food4Kidz by die Monte Bello aangebied is, het ’n goeie bydra gemaak om behoeftige kinders in Bloemfontein van etes te voorsien.
-
Paartjies speel lag-lag saam
’n Berader van Bloemfontein het ’n slim spel uitgedink wat paartjies kan help om mekaar beter te leer ken en kommunikasie in die huwelik te bevorder.
-
Enigeen kan met gemak leer praat
Bloemfonteiners wat meer wil leer hoe om voor mense te praat, kan hulle aansluit by Bloemfontein Toastmasters.
-
Skool doen regstappe
Die Hoërskool Sentraal het in ’n nuusverklaring aangekondig dat hy regstappe teen die Mangaung-metro gaan neem oor die sinkgat op sy sportveld wat steeds nie herstel is nie.
-
Jou inset tel
Inwoners van die Mangaung-metro word aangemoedig om voor die spertyd van Vrydag 28 Februarie insette te lewer tot die metro se integrale ontwikkelingsprogram (IDP) en die begroting-oorsigproses.








