Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vinnige aksie red winkel
Blitsvinnige optrede deur AfriForum se Wilgehof-tak en veiligheidspersoneel het gekeer dat groot skade aangerig word by die Gardeniapark-winkelsentrum.
-
Duikweg weer gesluit
Fortstraat by die duikweg in die middestad van Bloemfontein is weer gesluit ná hewige reën.
-
Vloed-waarskuwing uitgereik
Die Mangaung-metro waarsku inwoners dat daar moontlik in die volgende dae vloede in die stad kan voorkom.
-
Premier met Covid-19 gediagnoseer
Drie hooggeplaastes van die Vrystaat se regering, onder andere die Vrystaatse Premier, Sisi Ntombela, is met Covid-19 gediagnoseer.
-
Waterdispuut tot op spits gedryf
In ’n vergadering wat laat Woensdag(02/09) tussen die Mangaung-metro en Bloemwater gehou is, is ooreengekom dat seker aspekte in plek moet kom, maar dat die water Woensdagaand nog oopgedraai sal word.
-
Webinars look ahead
Central24, Jenwil BlueStar Financial Advisory Services, Glacier by Sanlam and Theo Venter, political and economic specialist of the North-West University (NWU), will present online webinars on Thursday (03/08) and 10 September to give people insight into what to expect of…
-
Skenk diesel vir Gooi Mielies
Lede van die publiek kan ‘n bydra maak om voer en mielies by droogtegeteisterde boere en Noord-Kaap en Noordwes te kry.
-
Genootskap vier 200 jaar
Die Bybelgenootskap vier die naweek sy 200ste bestaan met ‘n verbyry-skenkingsgeleentheid by die Bybelhuis.
-
Fees voort met Stroom 4
Groot pret wag wanneer die Vrystaat Kunstefees se Snelstroom-sluipkykreeks in Stroom 4 voorgesit word.
-
Virtuele Cityrun nou vir almal
Oefengeesdriftiges van oor die land heen kan voortaan aan ‘n virtuele wedloop deelneem.


