Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Smul saam met Jan Braai se biltong-braaibroodjies
Jan Braai het hierdie resep spesiaal vir Bloemnuus se eerste nuusbrief gestuur. Hy sê die beste biltong kom uit Bloemfontein – vandaar sy keuse vir dié resep.
-
Vrywilligers se bydrae kosbaar
Vrywilligers van Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA) se Bloemfontein-tak is op 10 Augustus op ’n klein geselligheid bedank vir die bydrae wat hulle tot dié organisasie lewer.
-
Verpleegpersoneel bedank
Augustus is tradisioneel omgee-maand by Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA), en vanjaar het die hoofkantoor besluit om uit te reik en met ’n klein gebaar dankie te sê aan verpleegpersoneel by die Mediclinic Bloemfontein.
-
Bfn-atlete gereed vir Paralimpiese Spele
Bloemfonteinse blinde atleet Louzanne Coetzee en haar twee gidse is onder die 34 Suid-Afrikaanse atlete en sportlui met gestremdhede wat van Dinsdag (24/08) tot Sondag 5 September op die Paralimpiese Spele gaan meeding.
-
Kragskok bedreig huishoudings
Die verhoogde elektrisiteitstariewe wat vandag (01/07) in die Mangaung-metro (Bloemfontein, Dewetsdorp, Wepener, Vanstadensrus, Thaba Nchu en Botshabelo) in werking tree, gaan kos uit mense se monde wegvat.
-
Geen vervolging ná skietvoorval
’n Plaasvoorman van Kestell, Frikkie van Huyssteen (30), sal voorlopig nie meer aangekla word nadat hy ’n aanvaller uit noodweer geskiet het nie.
-
WildsKOS Gourmetfees om die draai
Dit is amper tyd vir De Oude Kraal se WildsKOS Gourmetfees. Die eerste geleentheid is Saterdag 12 Junie. Marie Lombard en haar span het weer vandeesweek ’n unieke resep beskikbaar gestel. Dié keer vir die meer waaghalsige kokke.
-
VL wil help met openbare deelname
Die e-pos-adres waarheen mense beswaar kan indien teen die voorgestelde wysigingswetsontwerp oor vuurwapenbeheer, werk nie aldag soos dit moet nie.
-
Eend en tamatie verrassende pasmaats
Die De Oude Kraal-landgoed se WildsKOS-Gourmetfees word op 12 Junie en 3 Julie op dié plaas buite Bloemfontein aangebied. Hier is een van die heerlike resepte van De Oude Kraal se Marie Lombard en haar span:
-
Geroosterde blesbokblad
Marie Lombard en haar dogter Marie-Louise Nel van De Oude Kraal-landgoed net buite Bloemfontein, gaan in die volgende paar weke tot en met die twee WildsKOS-Gourmetfeeste op 12 Junie en 3 Julie vir Bloemnuus se webblad gereeld een van hul…


