Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bestuur versigtiger tydens beurtkrag
Miskien is die invloed van beurtkrag op die verkeer nie so dramaties in Bloemfontein soos in stede soos Johannesburg en Kaapstad nie, maar dit bring steeds reuse-frustrasies vir motoriste.
-
Ondersteuners terug op pawiljoene
Jy kan nou weer jou gunsteling-span in die nuwe Toyota-uitdaagreeks in die Toyota-stadion gaan ondersteun – mits jy ’n kaartjie in die hande kan kry en teen Covid-19 ingeënt is.
-
Skatkis vol plantegroei op staproete
’n Mens dink dalk die Vrystaatse veld in die lente is net droë gras, maar saam met kenners ontdek jy talle wonders.
-
Jong violiste se struikelblokke uitgestryk
’n Vioolseminaar word van vandag af in Bloemfontein aangebied en is ’n gulde geleentheid vir jong violiste, studente, onderwysers, dosente, amateurs en almal wat hul spel wil verbeter of hul onderrig wil opskerp.
-
Imposing art collection on auction
Works of art from the collection of Bloemfontein academic and art lover Jan Coetzee will be for sale on an auction on Tuesday (09/11). He is downsizing and selling a part of his valuable collection.
-
Kry jou oefenprogram só aan die gang
Wynand le Roux ’n sportwetenskaplike van Bloemfontein gee raad oor hoe jy kan oefen sonder enige apparate.
-
Skink koppie tee vir KANSA
Met die fokus op borskankermaand het ’n groep vroue oor die stad heen spesiale KANSA-tee-gesellighede aangebied.
-
Alles gereed vir kiesers se kruisies
Maandag (01/11) is tot ’n openbare vakansiedag verklaar sodat geregistreerde kiesers hul kruisies by stempunte kan trek.
-
Nuwe speletjie ‘koop’ tyd saam met gesin
Hier is nou ’n oulike manier om die gesin bymekaar te kry om gehaltetyd saam deur te bring.
-
