Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Reën kry skuld vir leë krane
Bloemfonteiners het die afgelope week weer baie gesukkel met krane wat weens verskeie redes leeg was.
-
Program skep afwagting
Soos talle organisasies was die Vriende van die Oorlogsmuseum genoop om in 2021 hul bedrywighede aanlyn voort te sit.
-
Goggas sonder gril gevang
Die eerste spinnekopuitstappie in Bloemfontein het op 5 Desember talle nuuskieriges gelok.
-
Omvang van jong stem bekoor
’n Tiener van Bloemfontein is op Kersaand as die wenner van die sangkompetisie en TV-program Begin Sing gekroon.
-
A new found energy in Rosendal
There is a new spring in Rosendal’s step that Bloemfontein residents who have visited over the years will now notice.
-
Appel kry sy Dina ná talle sketse
Bloemfonteinse skrywer en karikatuurkunstenaar Martin Schwella het vir die sanger Appel help soek na sy Dina
-
Noord-Kaap ‘n skatkis vir vakansiegangers
Belewenis van glorie van weleer, gekombineer met nuut en modern, is die kenmerke van ’n besoek aan Kimberley.
-
Maak die reis met baba só makliker
Die pad hoef nie lank en swaar te wees wanneer baba saamreis op vakansie nie.
-
Stad se oulikste viervoetiges wen
Die wenners van Fleurdal Mall en Bloemnuus se 4VoetBesteVriend-kompetisie is aangewys. Hier iis wat hulle wen.
-
Kersfees gou geproe
Vrugtekoek, ’n lekkerny sinoniem met die Kerstyd, word tradisioneel lank voor die tyd gebak. Met dié resep is dit egter nie nodig om benoud te wees indien ’n vrugtekoek nog nie gebak is nie.




