Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
UFS again runs registration process fully online
Students at the University of the Free State (UFS) will be registering online in 2022, with senior students being able to register from Monday (17/01).
-
Karaktervolle stad hou sy mense aan die raai
Bloemfontein is ’n heerlik buierige stad. Wispelturig, sou ’n mens selfs kon sê. Dit bedoel ek nou nie noodwendig in die omgesukkelde, beduiwelde sin van die woord nie. Dit het eerder te make met ’n ruimheid van gees wat dié…
-
Syferkoppe vir hul prestasies vereer
Die Prestige-wiskundeprysuitdeling wat op 30 November gehou is, was die 11de wat deur dr. Elsie Schoombie en dr. Anelize van Biljon georganiseer en aangebied is.
-
Versorgde woonbuurt gooi sy arms spoggerig oop
Trots Pellissier se verwelkomingsborde pryk nou by dié woonbuurt se twee ingange. Dit is in Desember opgerig.
-
Skool-vreugdes in aftrede gekoester
Eljo Botes, passievolle hoof van die preprimêre-afdeling van die Laerskool Pres. Brand in Bloemfontein, het einde verlede jaar ná 27 jaar die tuig by die skool neergelê.
-
Provinsie se damme vol ná bogemiddelde reënval
Met blydskap kan ek vermeld dat die noorde van Bloemfontein in 2021 ’n hele 1 085 mm reën gehad het.
-
Medemenslikheid kenmerk vol lewe
Andy Galloway (60), kunstenaar, joernalis en stigter-redakteur van Express, nou susterskoerant van Bloemnuus, is Saterdag (08/01) vermoedelik aan ’n hartaanval dood toe hy in die swembad van sy woonstelkompleks in die Strand in die Wes-Kaap geswem he
-
Flikkerende liggies ’n tyding van hoop
Talle mense kon in Desember gaan kyk na ’n groepie inwoners van die Westerbloem-aftreeoord se Liggiefees van Dankbaarheid en Hoop.
-
Kamp weer aangebied
Nadat die Universiteit van die Vrystaat (UV) se eerstejaarskamp verlede jaar weens Covid-19 afgelas is, sal nuwe studente vanjaar weer kan kampeer.
-
Stelsel nog nie bekragtig
Die langverwagte strafpuntstelsel vir verkeersoortredings sal blykbaar teen Julie ten volle in werking tree, hoewel kenners meen dat die regering te ver agter is om dit betyds te bekragtig.






