Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Maak die nuwe skooljaar makliker
Die skole in die Vrystaat is nou net meer as ’n week oop vir die skooljaar van 2022. Die begin van die nuwe skooljaar is vir baie ouers en kinders oorweldigend en die vinnige pas waarteen alles gebeur is ’n…
-
-
Seun sterk tuis aan ná ongeluk
Nadat hy vroeg in Januarie sy linkerarm in ’n ongeluk met sy veldmotorfiets verloor het, is Erik “Chompie” du Plooy (10) terug by sy ouerhuis in Bloemfontein.
-
Eindelose moed skuil tussen duine
Soms wens ’n mens jy kan net wegkruip van al die uitdagings wat op ons as Suid-Afrikaners, en veral Bloemfonteiners, neerreën.
-
Onderneming gryp in om rioolskade te herstel
’n Erge lekplek wat langer as twee weke rioolwater soos ’n rivier in Geoge Lubbestraat (M10), Hamilton, af laat vloei het, is deur ’n plaaslike onderneming herstel.
-
Elkeen het rol in projek
The Street Store, wat op 28 Mei klere aan behoeftige mense op drie persele in Bloemfontein wil bied, is op soek na versamelpunte waarheen mense klere kan bring.
-
Reënweer ‘maak droog’
Met die afgelope week se waterkrisis in die suide van die stad nog vars in die geheue, is inwoners maar benoud wanneer die wolke saampak nadat baie reën reeds in Januarie geval het.
-
Midmar vreesloos aangedurf
Nadat sy twee jaar gelede in ’n duikongeluk verlam is, durf Liane Heymans, dogter van Dougie Heymans, die ontslape voormalige Vrystaatse rugbyspeler, vanjaar die Midmar-myl aan.
-
-
Troupaartjies kry lekker kans
Nie net gaan die wenpaar in Bloemnuus se Troufoto van die jaar-kompetisie vir 2021-’22 op dié gemeenskapskoerant se voorblad verskyn nie, daar is vanjaar sommer ’n lekker plesier-prys op die spel.









