Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Elkeen by dié skool belangrik
Hoërskool Hennenman is ’n plattelandse Afrikaansmediumskool in die hartjie van die Noord-Vrystaat. Elke leerder is by dié skool belangrik en daar word vir elkeen omgegee.
-
Onderwysers in voeling met vordering
Die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se matriekklas van 2021 het uitstekend gevaar. Die skool spog weer met ’n 100%-slaagsyfer. Boonop het 99% van die matrikulante gekwalifiseer om hul studie tersiêr voort te sit.
-
Positiwiteit vuur skool aan
Die Laerskool Odensia is in 1956 gestig en ná 66 jaar dien die skool steeds die gemeenskap van Odendaalsrus met gehalte-onderrig.
-
Strewe altyd hoër
Die Hoërskool Bloemfontein (Bloemies) het in 1999 as ’n gebalanseerde, multikulturele parallelmediumskool ontstaan.
-
Skool op waardes gebou
Die Primêre Skool Jordania in Bethlehem in die Oos-Vrystaat is ’n waardegedrewe skool wat leerders toerus met vaardighede om ’n verskil te maak.
-
School consistently advancing
Despite all the challenges of the past two years, Eunice’s consistent commitment to academic excellence once again proved to be the secret ingredient in this school’s success recipe.
-
School shapes learners’ future
Linomtha Primary School in Kroonstad is known for its quality education in which each learner enjoys personal attention.
-
Pursuit of distinction entails more than academics
For the past 135 years, Kimberley Girls’ High School has been one of the top achieving academic schools in the Northern Cape, claiming several subject prizes each year along with having matric learners placing in various positions at the Northern…
-
Matrikulante skyn helderder as ooit
Die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein se matrikulante van 2021 het hul tema – “Wees Eg En Skyn (WEES)” – gestand gedoen.
-
Agterstand ‘gou’ ingehaal
Daar is dalk lig aan die einde van die tonnel vir Suid-Afrikaners wat op hul rybewys wag.





