Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Boogsnare span styf
Die Field Hunters-boogskietklub bied op Saterdag (19/02) en Sondag ’n provinsiale kompetisie van die Suid-Afrikaanse Nasionale Binnenshuise en Veldboogskietvereniging (Sanifaa) aan.
-
Brahms klink weer op
Musici is weer fluks aan die gang noudat die koronavirusmaatreëls verslap word en teaters 50% vol mag wees. Ook die Odeion-strykkwartet het die goeie nuus aangegryp en vroeg reeds inligting oor sy optredes uitgestuur.
-
Misdaadtoneel oordeelkundig benader
Stigterslede van National Crime Assist (NCA) was Vrydag (11/02) in Bloemfontein vir ’n kuiergeleentheid by die Aasvoëlklub.
-
Bothaville bly boustene met ywer lê
Ná nog ’n jaar van aanpassing en teleurstelling weens Covid-19 lyk die vooruitsigte goed dat leerders in 2022 meer geleentheid gaan kry om hul staal op talle terreine te toon.
-
Plaaslike padstalle vol verrassings
Dit is nie nodig om ’n lang rit aan te pak om ook lekker padstalletjie-bederfies in Bloemfontein te kry nie.
-
-
Suid-Vrystaat laat die punte inrol op interprovinsiale toernooi
Die Vrystaatse interprovinsiale jukskeitoernooi is op 29 Januarie in Bloemfontein beslis.
-
Addie-nes vol geleenthede vir leerders
Daar word dikwels gesê dat die Hoërskool Adamantia ’n unieke skool in Kimberley is.
-
Minder steeds genoeg
Enkele goeie buie teen die einde van die maand – soos die milde bui reën Maandag (31/01) – het ’n goeie reënvalsyfer van 195 mm vir Januarie vir die noorde van Bloemfontein gebring.
-
College produces long list of achievers
New Horizon College in Bethlehem achieved a 100% pass rate in the 2021 National Senior Certificate examinations.








