Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Speler styg uit
Die 14-jarige Donna le Roux het haar eerste junior toernooi van die Internasionale Tennisfederasie (ITF) as ’n promotorskeuse gewen.
-
Vroue kry leiding
Bloemfonteinse sanger Cézanne Yzelle gaan die musiekbegeleiding doen ten tyde van die kongres vir vroue wat op 11 en 12 Maart by die AGS kerk Siloam aangebied word.
-
Flink dink geverg
Kultuurorganisasies sal dit op 28 April uitspook om as wenner van vanjaar se kultuur-vasvrakompetisie gekroon te word.
-
Spiere sal weer bult op skou
Liggaamsbouers kan hulle gereed kry vir die eerste Bloem Classic-liggaamsboukompetisie wat aangebied word nadat dit twee jaar agtereenvolgens afgestel is.
-
Storting in noorde benard
Eienaars van private ondernemings wat vullis, tuinafval en bourommel wegry, is woedend omdat die swak bestuur van die noordelike stortingsterrein hulle duur aan skade aan hul voertuie en verlies aan inkomste kos.
-
Buurtwaglede leer help by trauma
Buurtwaglede kry dikwels met motorongelukke en ander traumaverwante voorvalle te doen.
-
Swemmers wys hul slag
Bloemfonteiners het puik gevaar in vanjaar se Midmar-myl wat Sondag (13/02) naby Howick in KwaZulu-Natal aangebied is.
-
Stappers kan nog inskryf
Plek is nog beskikbaar vir stappers wat van 5 tot 13 Maart die Stargazing-camino, ’n 108 km-staproete tussen Sutherland en Merweville in die Noord-Kaap, wil aandurf om geld in te samel vir gemeenskappe wat weens die droogte ly.
-
Ouerskap ’n geskenk
Sy vriende was behoorlik uit die veld geslaan toe hy in November verlede jaar op die sosiale media sy pragtige babadogter aan die wêreld bekend stel.
-
Tuinmaak ’n lafenis, helend vir die siel
“Tuinmaak en heling”, dit was die tema van die Bainsvlei-tuinbouklub se eerste byeenkoms vir 2022.







