Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Skermers gepantser vir deelname in Nigerië
Bloemfonteinse skermers het Donderdag (17/02) na Lagos, Nigerië, vertrek vir die Afrika-skermkampioenskapsbyeenkoms vir juniors.
-
‘Rowwe’ see stuit nie sukses
Die enigste junior lid van die Protea-mensereddingspan het puik gevaar in die Internasionale Mensereddingsfederasie (ILF) se Afrikabekertoernooi wat in Alexandrië, Egipte, aangebied is.
-
Tuis op hul nuwe baan
Die Hoërskool Fichardtpark se droom is bewaarheid toe die skool se nuwe sintetiese hokkiebaan (astro) die naweek ingewy is.
-
Kaartspel bied brug na joligheid
Ná ’n stilte van twee jaar wil brugklubs in Bloemfontein nie net aktief deelneem nie, maar ook nuwe lede in dié spel oplei.
-
Staan gereed om hulp te verleen
‘n Takkantoor van die Continuing Education for Africa (Cefa) is verlede week in Bloemfontein geopen. Cefa doen opleiding van maatskaplike hulpwerkers en jeugwerkers vir gemeenskappe en liefdadigheidsorganisasies oor die land heen.
-
-
Mev. Heelal SA uit Bfn
Dit was vir haar ’n groot uitdaging, maar haar deelname aan Mev. Heelal Suid-Afrika was vir haar baie lekker.
-
Publiek genooi
Die Mangaung-metro is verplig om vergaderings te hou waarop openbare deelname in die ontwikkelingsplanne van die metro bespreek word.
-
Groep wil paaie herstel
Die hoewegemeenskap van Estoire, Olive Hill en Vaalbank-suid het ’n fonds gestig om die vervalle paaie in dié omgewing te herstel.
-


