Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Pure lekkerte wag op Franse Herfsmark
Daar wag allerlei lekkertes op die Franse Herfsmark wat Saterdag (05/03) by Villa Avianto aangebied word.
-
Puik beurt ’n rekord
Garnett Tarr (21), ’n oudleerling van die St. Andrew-skool, se kolfbeurt van 291 lopies vir die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) teen Rocklands Saterdag (26/02) in Bloemfontein is sover vasgestel kon word ’n nuwe rekord in die topliga in Bl
-
Kabeldiewe vasgetrek
Vermeende kabeldiewe het hulle vasgeloop toe lede van die AfriForum-buurtwag in Langenhovenpark en ander veiligheidspersoneel hulle op 16 Februarie vasgetrek en in hegtenis laat neem het.
-
Land se skole weer oorgehaal vir sportbyeenkoms
Een van die grootste sportbyeenkomste in die land sal herleef wanneer die Hoërskool Fichardtpark dié geleentheid die 21ste keer aanbied.
-
Bfn het skrale reën-oes
Die reënval in die noorde van Bloemfontein het my aan die gewilde liefdesverhaalskrywer van jare gelede Dricky Beukes laat dink.
-
Orgaanskenking in die kollig
CityRun Naval Hill bied op Vrydag 18 Maart sy tweede maanlig-aand aan waar deelnemers 5 km kan stap of hardloop.
-
Kollig op moedertaalonderrig
Internasionale moedertaalonderrig is Maandag (21/02) gevier om weer die fokus te plaas op die belangrikheid van moedertaal. en meertaligheid.
-
Inwoners kan inskakel vir luistergenot
Radio Rosestad het Donderdag (17/02) ’n geselligheid by die Ramblers-klub aangebied waarin dié gemeenskapsradiostasie se nuwe uitsaairooster aangekondig is.
-
-
Franse Mark soek unieke uitstallers
Mense wat unieke handvervaardigde en spesialiteitsprodukte maak, kan aansoek doen om uit te stal by die maandelikse Franse Mark by Villa Avianto. Die volgende mark word Saterdag 5 Maart van 08:00 tot 15:00 aangebied.




