Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
FS archers get pat on the back
Awards have been presented to archers who excelled at events of the Free State Archery Federation (FSAF).
-
Westdene maak plan
Sowat 47 ondernemings in Westdene is reeds lid van die Westdene-woonbuurtvereniging, wat ingryp om dié sake-kern en woonbuurt netjies en veilig te hou.
-
Boek gee blik op ryke wedervaringe
Om 45 jaar se ondervinding in een boek op te som was geen maklike taak nie.
-
Skool dankbaar vir 30 jaar
Die CVO-skool Dankbaar het op Woensdag 23 Februarie sy 30ste bestaansjaar op ’n luister- en kleurryke wyse gevier.
-
Galery behaal rekord
Die Kotzé-kunsgalery, wat al 17 jaar in die stad bestaan, het verlede week ’n eie rekordprys met die verkoop van ’n Pierneef-skildery behaal. Die skildery is vir R1,2 miljoen aan ’n inwoner van die stad verkoop.
-
Uitdagings nou water onder brug
In die jaarlikse Skolebrugbou- en Aqualibrium-kompetisie het leerlinge behoorlik kopgekrap oor hoe om die perfekte ontwerpe in beperkte tyd te bou.
-
Slimfoon word instrument van bediening
Meer as 40% van die NG gemeente Aandbloem by die Westerbloem-aftreeoord kan weens die Covid-19-pandemie glad nie meer van dié kerk se woordbediening deel wees nie.
-
Wit Perd pronk weer trots
Naval Hill se historiese Wit Perd het op Erfenisdag (24/09) ’n broodnodige opknapsessie ontvang.
-
Doen weer dinge saam in Bloem
Ná twee jaar van streng inperkings, is dit weer tyd vir Bloemfonteiners om dinge te geniet. Die Vrystaat Cheetahs, Vrystaa-krieketunie en Bloemskou het begin met Get Bloem Moving om mense aan te moedig om van die plaaslike geleenthede by te…
-
Vlymskerp handewerk op mark te sien
Messe- en pennemaker Francois Greyling stal Saterdag (05/03) die tweede keer sy pragtige handgemaakte produkte op die Franse Mark op Villa Avianto uit.







