Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Studente weer vir tuisversorging opgelei
Dit is vanjaar die tweede jaar agtereenvolgens wat ’n groep tuisversorgers danksy Solidariteit Helpende Hand in die Vrystaat opleiding ontvang.
-
Puik kans lê voor
Len-Douglas Mac Kay van die Hoërskool Jim Fouché is vir die Suid-Afrikaanse mensereddingspan gekies waaruit die span vir die wêreldmensereddingskampioenskap in September gekies gaan word.
-
Fichies weer ’n wenner
Die mees onlangse keer dat skole in Bloemfontein om die Bloemfontein-beker meegeding en daar ’n atletiek-puntetoekenning plaasgevind het, was in 2019.
-
-
Ou tender knou ’n man
Elke dan en wan duik stories oor oom Swys, al jare salig, langs die vleisbraaivuur op.
-
Praatjie trek nuwe baadjie aan
Met beter tegnologie tot sy beskikking en ’n leeftyd se kennis – maar dieselfde hoeveelheid geesdrif – bring joernalis en radioman Albé Grobbelaar 40 jaar later weer geskiedenisbrokkies na die luisteraar.
-
Verf herstel veiligheid
Met die infrastruktuur in Bloemfontein wat al jare lank nie behoorlik in stand gehou word nie, het die verkeerstrepe en -tekens van teerstrate in die stad in baie gevalle al heeltemal verdwyn.
-
-
Glimlagte verbreed
Sy lyk na ’n gelukkige dogtertjie daar waar sy op die hospitaalbed sit en inkleur.
-
Groep bied alles op een plek
Met al die handelsmerke van die Smith Auto Group (SAG) nou op een perseel, is dié handelsagtentskap Vrydag (04/03) geopen.




