Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Kampioen mik ál verder
’n Leerling aan die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) is die derde keer agtereenvolgens as driesprongkampioen gekroon.
-
Sessies tree in gesprek met die ‘binnekind’
Binne elkeen is ’n kind – dikwels vergete en afgeskeep – wat die sleutel na waardevolle herinneringe en psigiese groei hou.
-
Eksotiese kookkuns in die kollig
Met die konflik in die Oekraïene en duisende mense wat deur die inval van Rusland geraak word, word die wêreld se oë al hoe meer op hierdie dikwels onbekende land gerig. Dit is egter verstommend hoe mense die sosiale media…
-
Musiek en kuns laat Rosendal rinkink
Die kunsdorpie Rosendal in die Oos-Vrystaat gaan die naweek van 1 tot 3 April behoorlik lewe wanneer die Vrystaatse Kunskollektief, wat in Bloemfontein gesetel is, daar ’n uitstalling aanbied.
-
Woordeboek help met wiskunde
Op die oog af klink dit of ’n woordeboek vir wiskunde oorbodig is, maar een blik in dié stewige boek van 386 bladsye, en selfs ’n leek kan die waarde daarvan sien.
-
Lig op kwessie gewerp
’n Maanlig-pretdraf word Vrydag (18/03) om 18:30 deur Naval Hill CityRun aangebied.
-
-
Ma, dogter se kuns tydloos
Nadat haar ma in 1991 dieselfde prestasie behaal het, verskyn die kunswerk van ’n gr. 7-leerling aan die Laerskool Willem Postma ook vanjaar op die Santam-kalender.
-





