Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bloemskou met dankbaarheid gehou
Danksy die aangepaste Covid-19-regulasies kan geleenthede soos Bloemskou voortgaan soos beplan.
-
Property owners called upon
An updated General Valuation Roll (GVR) for properties in the Mangaung Metro Municipality is open for inspection by all property owners and interested parties until 20 May.
-
-
Musici kan só kom spog
Klassieke musiek is soos die res van die kunste weer klinkend ná twee jaar van geslote teaters, en dit beteken die datums vir die derde aanbieding van Vrystaat Klank en Klassik (VKK) kan nou bekend gemaak word.
-
Kiep hou van gerief
Vir Kiep is ’n bed in die huis ’n baie geriefliker plek om eiers te lê en dit uit te broei as tussen haar maats in die hoenderhok.
-
Pannekoek vir eendag op ‘n reëndag
As die reën weer oor neersak en jou lus vir pannekoek onhoudbaar word, hier is ‘n lekker vulsel uit Huisgenoot wat daardie tradisionele lekkertes selfs nog meer van ‘n bederf sal maak.
-
Fliek-kompetisie net reg vir skole
Leerlinge wat daarvan droom om hul eie rolprente te maak, kan deelneem aan Paul Roos-gimnasium se tweede nasionale Filmit-fees.
-
Gedigte gee aan vrouwees stem
Twee susters het hul diepste vrouwees verwoord in ’n digbundel wat pas uitgegee is.
-
Atlete laat waai
Die Kovsie-naelloper Oratile Setlhabi het gewys sy skuif na langer afstande was nie net vir pret nie.
-
Hoor my wandellied
Bloemfontein se polsslag jaag, en sy mense kan met reg effens uitasem voel wanneer hulle op Maart terugkyk.



