Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Doodgewone bestaan lyk besonders deur storie-oë
Hoe leef ’n mens ’n lewe van fabelagtige proporsies?.
-
Franse boekvreugde laat sterte swaai
Die diere-reddingorganisasie New Beginnings het onlangs ’n meevaller met ’n Franse geurtjie gekry.
-
Dié datums hou pret in
Met die skoolvakansie wat aangebreek het, neem die Franse Mark by Villa Avianto ook ’n ruskansie.
-
-
Cutting-edge knee replacements at hand
More than 17 patients have already received robotic-assisted knee replacements at the Mediclinic Bloemfontein.
-
Inwoners verf stad rooi
Dit is so belangrik dat mense van die middelmisbruik in Bloemfontein bewus gemaak word dat twee instansies inwoners vra om Saterdag (02/04) rooi aan te trek en die strate in te vaar.
-
Veediefstal vasgevat
Die sukses verlede week waarin gesteelde skape Donderdag (24/03) in ’n hoewegebied by Bloemfontein gevind is en twee verdagtes in hegtenis geneem is, is ’n deurbraak vir moedelose boere.
-
Poësie ‘pure pret’
Hy wonder of hy die eerste mens is wat die woorde “walvispiepie”, “tiet” en “tjorts” in ’n akademiese lesing gebruik het.
-
Vol lewe ’n voorbeeld
’n Oud-Bloemfonteiner, bekend vir haar lekker beskuit, het op 14 Maart haar 100ste verjaardag in Johannesburg gevier.








