Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Tariewe gaan sak ruk
Terwyl Bloemfonteiners wag op pres. Cyril Ramaphosa se presidensiële imbizo, wat Saterdag (09/04) in die stad gaan plaasvind, neem inwoners bekommerd kennis van die hoë styging in munisipale tariewe.
-
Pellissier se waterprobleme duur voort
Inwoners eis in ‘n brief aan die Mangaung-metro se uitvoerende burgemeester dat die waterkrisis ondersoek en opgelos word.
-
VS spog met beste dokter
Dr. Nicholas Pearce van die Universitas- Akadamiese Hospitaal en hoof van dié hospitaal se Covid-19-eenheid, is tydens die departement van openbare dienste en administrasie se Batho Pele-eerbewyse as Dokter van die Jaar aangewys.
-
Spelers verteenwoordig SA
Twee van die Hoër Meisieskool Oranje se bobaastennisspelers, Donna le Roux en Liné Greyling, het die Suid-Afrikaanse skolespan gehaal.
-
-
Wilde kreatiwiteit gesoek vir kompetisie
Tyd raak min om daardie perfekte foto op Naval Hill te gaan neem.
-
Seëls seëvier op skou
Jongmense, meestal van Bloemfontein, het onlangs die geleentheid gehad om met hul besonderse seëls te spog.
-
Pale toe met Toyota
Toyota Suid-Afrika Motors het Maandag (28/03) sy kontrak as naamborg van die Toyota Cheetahs met drie jaar – tot 2025 – verleng.









