Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Atlete toon staal op baan en veld
Leerlinge aan die Hoërskool Fichardtpark het in twee atletiekbyeenkomste ’n ryke medalje-oes gelewer.
-
‘Regering luister nie na Eskom’
Die fase 4-beurtkrag wat Dinsdag (19/04) ingestel is, kan moontlik nog tot Vrydag duur.
-
-
Oud-Tralies trek weer saam
Die grootste groep leerlinge wat nog aan die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein matrikuleer het, het op Saterdag 9 April reünie gehou.
-
-
Magiese melodieë meesleurend onder sterrehemel
Beurtkrag veroorsaak nie net ’n deurmekaarspul by huise, verkeersligte en ondernemings nie, dit beïnvloed ook konserte.
-
-
-
Geriewe oorstroom weer
Watervlakke langs die Modderrivier naby Maselspoort het Maandag (11/04) tot 3 m gestyg. Teen Dinsdag het die hoë vlakke egter gesak.
-
OMS bou op St. Mary-glorie
Die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) se eerste hokkiespan het Sondag (10/04) die St. Mary-hokkietoernooi ’n sesde keer uit die afgelope sewe toernooie gewen.










