Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Visier nóg hoër gestel
Bloemfontein se kampioen-atleet het Saterdag (16/04) die Two Oceans-halfmarathon se twee-uur bus netjies parkeer.
-
-
-
Rosie se herlewing laat hoop weer blom
Ek is die peetma van ’n roosplantjie. ’n Binnenshuise bossie in ’n pot hier in die subkantoor. Ook die versorger van my bossie met pienk rose, net só op kantoor, en die onwaarskynlike ma van ’n “rescue”, soos daar na…
-
Meubels binnekort onder hamer
Reëlings is goed op dreef vir die volgende veiling wat ten bate van Volksblad en Sentraal24 se Ons gee om-fonds aangebied word.
-
Siekte stuit nie dié sibbe
Weens ’n seldsame siektetoestand en die gevaar van ooreising kan twee Bloemfonteiners net sportsoorte soos gholf beoefen.
-
Dis weer skoutyd
Die pretpark staan gereed en helder liggies herinner Bloemfonteiners daaraan dat Bloemskou om die draai is.
-
Atlete ryg kampioenskapsmedaljes in
’n Leerling aan Grey-kollege (primêr) is as die beste seunsbaanatleet aangewys en drie ander het ook medaljes verwerf op die Suid-Afrikaanse Skole-atletiekkampioenskapsbyeenkoms wat van 24 tot 26 Maart in Potchefstroom aangebied is.
-
Kwilters vat hande
Die tema “Hande” vir ’n kwilt-uitstalling deur die onderwysersforum van die Suid-Afrikaanse kwiltersgilde spruit uit die denkbeeldige opsteek van hande op die versoek wie aan dié uitstalling wil deelneem.
-
Vermorsing wek ál meer kommer
Duisende liters vars water het Paasnaweek in die Renosterspruit beland nadat ’n pyp in Dreyerweg, Roodewal, gebars het en selfs ná herstelwerk gelek het.








