Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Spanne bo met breinkrag
Die jaarlikse brugbou- en waterkompetisie wat deur die Vrystaattak van die Suid-Afrikaanse Instituut van Siviele Ingenieurswese (Saice) aangebied word, is op 23 April by die Loch Logan-waterfront gehou.
-
Meubels kom binnekort weer onder hamer
Ná ’n suksesvolle veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds, wat op Maandag 2 Mei by die Sewe Damme-aftreeoord aangebied is, beplan vrywilligers reeds aan die volgende geleentheid.
-
-
Kyk net so ’n kiekie!
Die foto van Danie Brink van ’n kameelperd in die Franklin-natuurreservaat op Naval Hill is die algehele wenner in die Vriende van Franklin (FoF) se jaarlikse fotografiekompetisie.
-
Foto’s gee blik op vryheid
Vryheidsdag op 27 April was die vertrekpunt van ’n oorsigfotografie-uitstalling, Freedom from . . . Freedom to . . . Freedom to be . . ., wat nou in die Oliewenhuis-kunsmuseum te sien is.
-
Musiek gee blik op 30 j.
Arco Musica het op Dinsdag 3 Mei by die Hoërskool Sentraal gaan kuier om onderwysers en leerlinge ’n voorsmakie van Celebration Show te gee.
-
Span takel misdaad voorkomend
In ’n groot aanslag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), bygestaan deur buurtwaglede, is 106 mense Vrydag (06/05) tydens die vroeë oggendure in teenmisdaad-optrede in Langenhovenpark deursoek.
-
-
Kunswedstryd terug met nuwe baadjie
Die Vrystaatse Kunswedstryd in Bloemfontein keer ná drie jaar terug met ’n nuwe baadjie en voorsitter.
-
Mooiste foto’s ingewag
Paartjies het nog tot einde Julie tyd om hulle vir Bloemnuus se Troufoto van die Jaar-kompetisie in te skryf.






