Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Tannie Mossie deur gebede omring
Gebedsgroepies het buite Bloemfontein Mediclinic saamgebid vir Joan Abrahams, tannie Mossie, wat ernstig siek in die hospitaal is.
-
Jong kunstenaars kry kans om by wenners te leer
Vanjaar se New Breed-kompetisie bied verskeie mentorskap-sessies om ontluikende kunstenaars te bemagtig. Die eerste van die sessies vind Saterdag (21/05) om 10:00 by die Oliewenhuis-kunsmuseum plaas.
-
-
Verpleegkundiges vereer
Thabo Booysen, eenheidsbestuurder van die Life-nierdialisie-eenheid, en Shani van der Westhuizen, geregistreerde verpleegkundige, van Life Rosepark is aangewys as twee van die Life-groep se top-100 verpleegkundiges oor die land heen.
-
Resep ideaal vir fynproewers
Met die oog op die WildsKOSfees, wat op 4 Junie aangebied word, verskaf Marie Lombard ’n lekker resep wat lesers tuis kan probeer.
-
UV vereer sportsterre wat uithou en aanhou
KovsieSport se sterre wat die afgelope drie jaar presteer het, is Dinsdag (17/05) op ’n spesiale geselligheid vereer.
-
Athletes bulk up for show
The World Fitness Federation South Africa’s (WFFSA) Bloem Classic was held at Bloem Show on 6 May.
-
Oranje reken maklik met teenstanders af
Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste tennisspan is die nie-amptelike Suid-Afrikaanse kampioen.
-
Wenfoto’s pryse werd
Heelwat meer inskrywings is vanjaar vir die Vriende van Franklin se jaarlikse fotografiekompetisie ontvang.
-








