Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Verjaag koue met pruttende potte
Die Suid-Vrystaatstreek van die Karavaanklub van Suid-Afrika het die naweek op Maselspoort saamgetrek en weer ‘n lekker potjiekoskompetisie aangebied.
-
Kunstefees volstoom vooruit
Sedert omwentelinge in April 2021 begin het, is die leisels van die Vrystaat Kunstefees nou weer in die hande van twee gebore Vrystaters, Corneli van den Berg en Michael Garbett.
-
Kragskuld opnuut benader
Talle provinsiale geboue is sedert Vrydag (20/05) in duister gehul nadat Centlec begin het om geboue se elektrisiteitstoevoer af te sluit.
-
Kleur laat geskiedenis herleef
Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke spog met ’n groot versameling kleurfoto’s van die Anglo-Boereoorlog.
-
Crinums stry moedig
Die Vrystaatse netbalspan het Saterdag (21/05) net-net daarin geslaag om die Flames van Noordwes te klop en hul derde oorwinning in die Nasionale Liga te behaal.
-
Bloemfonteiner mik na vierkuns
’n Boogskutter van Bloemfontein wat vanjaar reeds drie kampioenskapstitels gewen het, gaan sy wêreldkampioenskapstitel in Europa moet verdedig.
-
Swak toestand van provinsie se paaie bekyk
Die verval van provinsiale paaie in die Vrystaat het die Vryheidsfront Plus genoop om ’n klag by die openbare beskermer (OB) in te dien.
-
Span blink op nasionale byeenkoms
Meestersatlete van die Vrystaat het goed gevaar op die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms.
-
Vrae oor ontwikkeling gevra
Boere in die Koppieskraal-omgewing tussen die N6 en die R702 (Dewetsdorp-pad) is bekommerd oor die ongeveer 4 000 huise wat vir die nuwe deel van Hillside View beplan word.
-
Bfn-sanger gevind
Monique Trollip, die Bloemfonteinse sanger oor wie Bloemnuus verlede jaar berig het en wat sedert Maandag (23/05) vermis, is in Beaufort-Wes gevind.









