Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
VVA wil behoeftiges beskut teen koue
Op Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA) se tradisionele Broodjiedag op 29 Julie, wil dié organisasie 32 000 mense in 15 dorpe in die Vrystaat met ’n sopmengsel en broodjies voed.
-
OMS triomfeer in Motheo-liga
Die spanne van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) het Donderdag (26/05) ’n goeie dag op die netbalbaan gehad deur in 12 van 15 eindstryde in die Motheo-liga te seëvier.
-
Boek bring hoop terug
’n Sakeman wat in 2020 deur diep waters gegaan het en verlede jaar “toevallig” in Bloemfontein geland het, het groot lof vir dié stad.
-
Gerief help nuwe ma’s
’n Oornaggerief wat aan nuwe mammas die geleentheid gee om hulle vertroud te maak met borsvoeding, is vandeesweek in Bloemfontein geopen.
-
Rosestad se sportsterre vereer
Sportsterre in drie verskillende afdelings asook ’n spesiale afdeling is Dinsdag (31/05) tydens ’n ontbytgeselligheid vereer.
-
Guidance for retirement
Proper financial planning and decision-making for retirement is of the utmost importance.
-
Franse Wintermark Saterdag gehou
Die Franse Wintermark op Villa Avianto word Saterdag (04/06) om 08:00 aangebied. Die Spice Walk begin om 07:00.
-
Inwoners ruk op vir beter buurt
Hoewel nog heelwat reëlings getref moet word rondom die stigting van ’n nuwe woonbuurtvereniging vir Uitsig en Fleurdal, is inwoners ten gunste van so ’n stap.
-
-
Kitswerk val deur die mat
Kort nadat die Vrystaatse premier Dinsdag (31/05) die pad tussen Bloemhof en Hoopstad besoek het, is twee laerskoolkinders Woensdag dood in ongeluk op dié pad.







