Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Lekker bederf met suurlemoen
Dié lekker resep kom uit Christine Capendale se nuwe kosboek, Baking for Profit and Pleasure, uitgegee deur Human en Rousseau.
-
Herwin jou gesindheid tenoor omgewing
Met Wêreldomgewingsdag wat Sondag (05/06) gevier word, is dit belangrik om te kyk wat jy kan doen om ’n verskil te maak.
-
Donation enlightens
Dai-Lynn Finnis (18), a semifinalist in Pageant South Africa’s Miss Junior South Africa competition, donated 180 books to the Lighthouse Church and Restoration Centre in Heidedal.
-
Uitstalling ’n speling van naaldwerk
’n Unieke kompetisie is Vrydag (27/05) en Saterdag by die Oorlogmuseum van die Boererepublieke aangebied.
-
-
Smulpape, staan nader
Saterdag gaan daar heerlik gekuier word op die 22ste WildsKOSfees by die De Oude Kraal-landgoed.
-
Bybelspeletjie lekker uitdaging
Met die bordspeletjie Radaph het Bloemfonteiner Trix Roux twee van haar passies gekombineer in iets wat familie en vriende bymekaarbring.
-
Boogskutters ryg die medaljes in
Plaaslike boogskutters is vereer vir hul deelname aan provinsiale en nasionale kompetisies wat die afgelope jaar gehou is.
-
Kleurryke drome vir stad in kwashale vervat
Nadat vrywilligers op Saterdag 30 April die pilare van die brug onder Benaderylaan kleurryk geverf het, wil dié groep die projek verder neem.
-
Verenigings werk só saam
Dit was aanvanklik Jacques Olivier van die Fichardtpark Woonbuurtvereniging (FWA) se idee om met ander verenigings hande te vat en al die verkeerseilande in Walter Sisuluweg tussen Universitas en Gardeniapark en Wilgehof netjies te maak.








