Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wild, wilder, lekkerste!
Byna 60% van die mense wat Saterdag (04/06) nader gestaan het om skaapkop te proe het dit ’n eerste keer gedoen.
-
Brand verwoes tweede koshuis in 3 jaar
’n Tweede koshuisgebou is binne drie jaar by die Dr. Blok Sekondêre Skool in Heidedal in ’n brand in puin gelê.
-
Skenking verryk lewens
Die Jean Webber-huis vir mense met gestremdhede spog met ’n splinternuwe kisvrieskas.
-
Skerp stygings kom in Mangaung
Daar wag skerp tariefstygings vir inwoners van die Mangaung-metro indien die begroting soos dit Vrydag (03/06) op die raadsvergadering goedgekeur is, deurgevoer word.
-
Karatekas win medals
Elmien Viljoen clai- med a silver medal when she competed as part of the Pro- tea team in the Afri- can Karate Federa-tion (UFAK) Region 5 tournament in Durban on 8 May. Elsabé le Roux claimed bronze. They are members…
-
Mei bring reën as seën
Meimaand is gebruiklik nie juis ’n reënmaand in Bloemfontein nie. Tog het dit twee keer in Mei in die noorde van die stad gereën.
-
Wen 10de keer goud
Nie eers die onderbreking van twee jaar weens die Covid-19-pandemie kon Bloemfontein se gesiggestremde rolbalkampioen se spoed breek nie.
-
Só wil FWA koolstofvoetspoor verminder
Een van die Fichardtpark Woonbuurtvereniging (FWA) se doelwitte is om dié woonbuurt se koolstofvoetspoor te verminder.
-
Leerprodukte met storie op Franse Mark
‘n Oud-Bloemfonteiner wat haar hand die afgelope paar jaar aan die maak van leerprodukte waag se stalletjie sal Saterdag (04/06) op die Franse Mark wees.
-
All not lost for local grocery shoppers
The cost of food getting you down? Don’t worry – you are defintely not alone.






