Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Metro’s budget in the spotlight
Why pay bonuses to officials of the Mangaung Metro if the metro is so badly managed that it must be under national administration?.
-
Inwoners maak grafte netjies
Inwoners van Bainsvlei waarvan talle familielede het wat in die Bainsvlei-begraafplaas begrawe is, het Donderdag (16/06) deelgeneem aan ’n skoonmaak-aksie wat deur die DA hier gereël is.
-
Wynproe met kaasbord ’n moet op minimark
Bloemnuus vat vanjaar hande met die wynverskaffer Vin Do om ’n stalletjie te bring na besoekers aan die Vrystaat Kunstefees se minimark, wat van 12 tot 16 Julie op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) aangebied word.
-
Hý vou nie onder druk
Bloemfonteiner Ian Carney het onder meer ’n tweede plek verower op die Suid-Afrikaanse armdrukkampioenskapsbyeenkoms wat op 27 en 28 Mei in Springs beslis is.
-
New sponsor boosts community journalism
Community media is one of the new growth areas in the media industry and plays a significant role in making available information and news to and about local communities, which are often not reached or well covered by traditional mainstream…
-
Visual arts exhibition to open soon
A curriculum-based Visual Arts exhibition of the Oliewenhuis Art Museum’s Permanent Collection and complimented by artworks on loan form the William Humphreys Art Gallery in Kimberley will be opened on Thursday (30/06).
-
Engeland wink vir skermers
Vier skermers van die Vrystaatse Amateur-skermklub (Vask) is genooi om van 9 tot 20 Augustus aan die Statebondspele in Engeland deel te neem.
-
Bloemwater sê geen Dag Zero vir Bloemfontein
Opknapping aan waterinfrastruktuur aan die Welbedachtdam-waterpypleiding na Bloemfontein en by die Maselspoort-watersuiweringsaanleg van honderdmiljoene rande elk, Vrystaatse damme wat nou gemiddeld 97% vol is en waterbeperkings in Mangaung.
-
Skoner, veiliger woonbuurte self geskep
Die verskillende takke van AfriForum in Bloemfontein het in Mei verskeie skoonmaak- en veiligheidsprojekte aangepak.
-
Ballonne . . . is jou nommer 18 of 81?
Al is dit lankal nie meer iets nuuts nie, bly dit nogal die aandag trek: daardie reusagtige heliumgevulde foelieballonne in die vorm van getalle. Inteendeel, dis waarskynlik onmoontlik om dié swewende, blink goed te geïgnoreer.







