Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Oranje se netbalspanne maak geskiedenis; 5 spanne na SA’s
Die Hoër Meisieskool Oranje se vyf A-netbalspanne het geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer almal in die top-2 in die Vrystaat te eindig en sodoende vir die nasionale kampioenskappe te kwalifiseer.
-
JF deur na topskolebyeenkoms
Die o.16A-netbalspan van die Hoërskool Jim Fouché is aangewys as die Vrystaatse o.16-netbalkampioene nadat hy Vrydag (17/06) in die eindstryd teen die Hoër Meisieskool Oranje gespeel het.
-
-
EHS-leerling haal eindronde
’n Leerling aan die Eunice High School het na een van die agt topplekke in die ATKV se DigiToneel-kompetisie deurgedring.
-
Tannie Baby se projek voltooi
’n Projek wat tannie Baby Lange – wat onlangs oorlede is – sowat drie jaar gelede begin het, is danksy haar dogter en ’n paar flukse vroue nou afgehandel.
-
Munisipaliteit maak nuwe planne
Daar is kommer oor vullisverwydering wat die afgelope maand weer dramaties verswak het.
-
Nuwe kommando gestig
Die Staatspresident Swart Voortrekkerkommando is op 1 Junie in Brandfort gestig.
-
‘Torings daarom geseën’
Drie raadslede van Torings van Hoop se termyn het op die jaarvergadering op 9 Junie ten einde geloop.
-
-
‘Return to ubuntu’ can safeguard children
A successful partnership has been forming between the Department of Social Development and Engo Youth Care Centres in the past months.









