Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Twee Bfn-huise in puin gelê ná brande
Twee Bloemfonteinse gesinne het erg deurgeloop toe brande groot skade aan hul huise aangerig het.
-
Minimark begin gou
Kry vroegtydig jou kaartjie vir toegang tot die Vrystaat Kunstefees se minimark, wat van 12 tot 16 Julie op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) aangebied word.
-
Lande trek saam vir studente-ontwikkeling
Diplomate van 15 lande het op 9 Junie ’n ontbyt saam met prof. Francis Petersen, rektor en vise-kanselier van die Universiteit van die Vrystaat (UV), in Pretoria bygewoon.
-
Toename in oop mangate hou gevaar in
Met die voorval van die seun van Soweto wat op 12 Junie in ’n mangat geval het en nie opgespoor kon word nie, is dit kommerwekkend hoeveel mangate in Bloemfontein oop staan.
-
-
Poppe van oral te sien
Sowat 500 poppe van alle uithoeke van die wêreld kon Vrydag (24/06) en Saterdag op ’n uitstalling in die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke besigtig word.
-
Hou VS dop in toernooi
Die Vrystaat sal vanjaar ongetwyfeld ’n faktor wees in die o.18-Cravenweek-toernooi, met ’n klomp spelers wat oudergewoonte die kleure van Grey-kollege vir die provinsiale oranje truie gaan verruil.
-
Vullisverwydering weer op dreef
Nadat werk by die noordelike stortingsterrein onlangs tot stilstand gekom het, is werk om vullis te verwerk weer die naweek voortgesit en teen Maandag (27/06) is die terrein weer vir die publiek geopen.
-
Polisie vra hulp met Mimosa-rooftog
Ná drie rooftogte die afgelope vyf maande is sommige huurders en besoekers aan Mimosa Mall bekommerd oor hul veiligheid.
-
Klere onthou geskiedenis
Sowat 80 gaste het die naweek op die plase Onze Rust en Leeuwberg gekuier met ’n byeenkoms van die Die Vrystaat-tak van die Suid-Afrikaanse Wapenversamelaarsvereniging.









