Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Gee jou vel nuwe lewe
Met dié dat almal nou weer met “kaal” gesigte loop nadat die dra van gesigmaskers nie meer verpligtend is nie, is vroue meer bewus van hul grimering.
-
Passie vir kook met kinders gedeel
Kinders kan sommer van jongs af leer om lekker kos te maak by ’n spesiale kinderkookskool in die stad.
-
Kragstryd duur al 12 jaar.
Met die kragtariewe wat Vrydag (01/07) verder die hoogte inskiet, het twee sake-eienaars van ’n onderneming en woonstelblok genoeg gehad van jare se stryd met Centlec.
-
Gewoontes vir ’n week op ys gesit
Verlede week was ’n besige week vir die Aurora-alkohol- en-dwelmsentrum wat by die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Alkohol en Dwelmafhanklikheid (Sanca) geaffilieer is.
-
Karateka na Kroasië
’n Jong karateka van die Shotokan-karate-akademie in Bloemfontein neem hierdie week aan die Wêreld-Shotokan-karatefederasie se o.12-werksessies en -kompetisie in Kroasië deel.
-
Koebaai vir eers, al die liewe, aaklige maskers
Dit word elke dag ’n bietjie beter – die ewige gevoel dat jy iets verkeerd doen wanneer jy sonder ’n masker by ’n winkel instap.
-
‘Algehele gemorsspul’
Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, het Maandag (27/06) die sweep in Bloemfontein geklap oor die Mangaung-metro se geïntegreerde openbare vervoernetwerk (IPTN) met sy Hauweng-busse, waaraan honderde miljoene rande al bestee is, maar nie loop ni
-
Jong sjefs kan hul nou inskryf
Jong Vrystaatse sjefs en bakkers kan hulle inskryf vir RCL Foods se Jong Sjefs en Jong Bakkerskompetisie waarin prysgeld van R110 000 gewen kan word.
-
Geleentheid vir sangers
Die Oopverhoog op die Vrystaat Kunstefees bied vanjaar weer ’n geleentheid vir ontluikende kunstenaars van oor die land heen om saam met gevestigde instrumentaliste en sangers op te tree.







