Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Werkers nou gerat
Die drie heeltydse werkers van Trots Pellissier spog nou met splinternuwe oorpakke en beskermingsdrag danksy ’n borgskap van Vodacom.
-
Empatie die kosbaarste eienskap om te kweek
Almal weet daar is nie ’n handleiding wat saam met ’n mens se kinders kom wanneer hulle gebore word nie.
-
-
Tyd min vir troupaartjies om in te skryf
Daar is nog net tyd tot 31 Julie vir paartjies wat sedert Augustus verlede jaar getroud is om hulle vir Bloemnuus se Troufoto van die jaar-kompetisie in te skryf.
-
Entrepreneurs to be boosted
NTA Models Management in Bloemfontein and the Bloemfontein Fashion Expo events have formed a collaboration in promoting, growing and developing models, fashion designers and entrepreneurs.
-
-
SA se naam hoog gehou
Ná twee jaar kon Suid-Afrikaners weer aan die wêrelddanskampioenskapsbyeenkoms in Blackpool, Engeland, deelneem. Dit is van 24 tot 26 Junie aangebied.
-
Akademie vereer Bloemfonteiners
Die kinder- en jeugboekskrywers Jaco Jacobs en Fanie Viljoen, asook nog twee Bloemfonteiners, word vanjaar met die driejaarlikse pryse van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer.
-
Bfn verf stad groen vir Bokke
Ná Saterdag (02/07) se naelbytstryd tussen die Springbokke en Wallis in Pretoria, is dit die naweek Bloemfontein se beurt om die stadion vol te maak om die Springbokke te ondersteun.
-
Kliënte van binne na buite verfris
’n Nuwe salon bied nou meer geleentheid vir kliënte om Annique-produkte te koop en boonop terselfdertyd ’n skoonheidsbehandeling te ontvang.








