Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Rugbykoors met rooi en groen slaai
Vier die rugby met ‘n groen en rooi slaai saam met Saterdag se braaivleis.
-
Gee só nuwe voorkoms aan huis
Hier is drie wenke van hoe jy jou kombuis en badkamers kan opgradeer sonder dat dit ’n arm en ’n been kos.
-
Local cyclist new youth SA champion
André van Rooyen (16) of Grey-kollege was crowned the new youth XCO South African Mountain Bike Champion during the South African XCO Championship that was hosted in the Happy Valley conservation area from Friday (01/07) to Sunday.
-
-
Potspelspeler op pad na Marokko
Potspelspelers van Noordwes, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Gauteng, Wes-Kaap en Noord-Kaap het van 27 Junie tot 1 Julie aan die Suid-Afrikaanse Potspelkampioenskap deelgeneem.
-
Nuwe span reg vir aksie
Die eerste netbalspan van die Universiteit van die Vrystaat (UV) is Donderdag (30/06) op ’n ete by die Salsa Mexican Grill-restaurant in die Northridge-inkopiesentrum trakteer, waar hulle ook hul Kovsie-baadjies ontvang het.
-
Ingryping maak Happy Valley weer veiliger, vriendeliker
As optrede om die omgewing op te ruim, het lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Bayswater- en Parkwegkantoor Vrydag (01/07) die koppies in die Happy Valley-bewarea gefynkam.
-
IPV omarm behoeftiges
Die Vrystaat-tak van die Internasionale Polisievereniging (IPV) in Suid-Afrika het op Vrydag 24 Junie komberse en ander items vir liefdadigheidorganisasies geskenk.
-
Seminaar bied duidelikheid oor beleggings
Twee informele gespreksgeleenthede gaan aan beleggers en voornemende beleggers die geleentheid bied om vrae rondom finansiële markte te vra.
-
Minimark ’n kleine fees
Tyd raak min om kaartjies te koop vir die nege produksies wat deel is van die Vrystaat Kunstefees se minimark van 12 tot 16 Julie. Die minimark word op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) aangebied.









